Successfully reported
+21

Kedros @ Ballito

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Ballito Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kedros @ Ballito selfsorg vakansiehuis vir tot 6 mense in Ballito, en is net 800 m van die strand af geleë. Die huis bied gratis WiFi wat dit ideaal maak vir sakereisigers en mense wat 'n konferensie bywoon.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en het lugversorging vir gemak. Een van die badkamers het 'n bad, en die ander 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.

Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv en maak oop op 'n klein stoep. Braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders is ook beskikbaar vir gaste.

Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie. Neem asseblief kennis dat geen Matric Rage- of studentebesprekings aanvaar word nie, en partytjies word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 19 Ballito Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kedros @ Ballito het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Ballito Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc093787e26e608b7c0e773bfdc9edb379a4ff422cb38876e35f3811f6f3d0eeaca565498c93793fa02271a623d84a134feaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 19 Ballito Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53756 31.21305
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang