Keerweder
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Van Riebeeck Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Keerweder bied 'n rustige wegbreek in die hartjie van Ceres, perfek geleë op 'n stil hoekperseel naby die sportgronde en skilderagtige wandelpaaie. Met pragtige uitsigte oor die berge, is hierdie dubbelverdiepinghuis perfek vir gesinne of groepe wat die omgewing besoek.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Een badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl die ander 'n stort, toilet en wasbak het. Beddegoed, badhanddoeke en ekstra komberse word voorsien.
Die oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer is ruim. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser in. Daar is 'n aparte opwaskamer en 'n eetkamertafel met 6 sitplekke. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Gaste kan ontspan op die patio, wat oopmaak na 'n privaat tuin met uitsigte oor die berge, of gebruik maak van die buitebraai-area. Veilige onderdakparkering word agter 'n hek voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Suzanne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 60 Van Riebeeck Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Van Riebeeck Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang