Successfully reported
+7

Kelbricks B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Winterberg Street, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kelbricks B&B is in een van die stil voorstede van Queenstown geleë. Dit is sowat 2,5 km vanaf die sakekern, wat dit maklik maak vir diegene met voertuie om 'n luilekker middag deur te bring om die area te verken.

Verblyf word in 8 slaapkamers gebied en elkeen van die kamers het dubbelbed/e vir paartjies, enkel en mense wat geriewe deel.

Alle kamers is en suite, het DStv, yskas en mikrogolf. Swembad en braai area.

Parkering in 'n omheinde area en sekuriteitsdiens soos byderhand 24 uur. Aandete word op versoek bedien en wasgoed kan gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies


Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.1
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 17 Winterberg Street, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kelbricks B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Winterberg Street, Queenstown, 5319, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiNzI3ODgzLTM2MzUtNGVhZi1hNzUwLTZiMTdmMjJhZWFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 17 Winterberg Street Queenstown 5319 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -31.878860463952 26.871378421783
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang