Successfully reported
+29

Kelderhuis Op Vredenheim Wynplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310 Baden Powell Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kelderhuis Op Vredenheim Wynplaas bied unieke selfsorgverblyf op 'n wynplaas in Stellenbosch. Hierdie eenheid is bo die Vredenheim Kelder geleë, ideaal vir 'n klein gesin, vriende of sakereisigers wat die Wynlande van Stellenbosch wil verken.

Dié eenheid het slaapplek vir 7 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank vir kinders en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, asook 'n binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die geriewe op die perseel geniet en die Wild Cat Park, 'n restaurant, tuine en kinderaktiwiteite is alles beskikbaar teen 'n klein toegangsfooi. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R310 Baden Powell Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kelderhuis Op Vredenheim Wynplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310 Baden Powell Drive, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1dbbb71ac2cda57dcbf23127325423edf1fc370cb1b7ac341556b1e8712a6d5091bb8fff7ca8374070ebc1f29409746547bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 R310 Baden Powell Drive Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.990534442014 18.767350804369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang