Successfully reported
+37

Kelkiewyn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Ocean Quay Front, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 950 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kelkiewyn is 'n lieflike vakansiehuis vir gesinne van 8 mense, 6 volwassenes en 2 kinders, en is geleë op Mile 16 Beach Estate, slegs 200 m van die strand in Yzerfontein af.

Die ruim huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 4 slaapkamers, waarvan een 'n solderkamer is, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer wat oopmaak na 'n stoep met uitsig oor die omgewing. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en uitsig oor die fynbos.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde is ingerig met 2 enkelbeddens. Die solderkamer het 2 driekwartbeddens vir kinders, en die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die badkamers is toegerus met verhitte handdoekrelings, en vir gerief word linne, bad- en strandhanddoeke voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, ysmasjien, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Braairoosters, sowel as 'n potjiepot, is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die groot leefarea het 'n eetarea, 'n knus kaggel en 'n sitarea met 'n TV en WiFi-toegang.

Glasdeure maak oop na 'n oordekte stoep met braaigeriewe wat uitkyk oor die Kolkol-verhitte swembad. Brandhout is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste. Parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie en 'n klein boot kan ook geakkommodeer word.

Yzerfontein bied 'n verskeidenheid restaurante, kafees, sowel as aktiwiteite soos visvang, branderplankry, ski, seil, sandplankry en staproetes.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Toni H
Saam met vriende
5.0
Peaceful retreat. Excellently appointed facilities with everything you need in a kitchen. Super neat and tidy. It was so peaceful on th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Charmaine W
Saam met vriende
5.0
A taste of seaside luxury! Wonderful setting, tastefully decorated with all the necessary comforts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hannes N
5.0
Dit was 'n ongelooflike mooi huis en almal het dit vreeslik geniet. Ja, dit was amazing. Regtig 'n baie mooi huis en in die mooiste area, dit is baie ...
Sien meer
Aug 2025
Dominique O
Saam met vriende
5.0
Peaceful escape. We had a fantastic stay. The house was clean and equipped with everything you need. The beds were comfortable. It was ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Chantal V
5.0
It is a great house and we had a good stay. Lovely house, suitable for travel with elderly people as it is a single storey house (loft ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 75 Ocean Quay Front, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kelkiewyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 950
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 950
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Ocean Quay Front, Mile 16 Beach Estate, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24c0c9768b43ab32bbfbbeb7e2aff49b2f73dd0c18d8b778a6867c01bec9dbe68dc19a101d4edf91ba717a791dea8170bb45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag, vir 6 mense 58 5 1 5 75 Ocean Quay Front Mile 16 Beach Estate 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.335812425944 18.163696825505
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang