Successfully reported

Kelkiewyn Waterkloof Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Nonkosi M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Great environment with great facilities and great feel-at-home services. Peaceful, pleasant, hospitable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Kan hierdie oornag gerief sterk aanbeveel! Pragtige gastekamers, baie netjies en die dekor is van uitstaande gehalte! Ons het ook baie veilig gevoel en is vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie mooi en regtig so skoon! So lekker! Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa D
1 nag
5.0
Jan 2025

Cherry op die koek. Dit was regtig 'n baie aangename oornagervaring vir my en my moeder. Paula is 'n uitstekende gasvrou wat uit haar pad gegaan het om ons tegemoet te kom met ons groot pakkie. Die kamer was perfek. Die bed het goed geslaap, wat altyd belangrik is. Die oulikste woefter kinders wat jou aand sommer ekstra spesiaal maak. En die lekkerste rooiwyn saam dit om die aand mooi af te rond. Ek sal vir seker Kelkiewyn aanbeveel vir enigeen op reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
1 nag
4.6
Feb 2025

Heerlik gebly. Heerlik gebly, vertrek en ander geriewe baie ruim.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kiarah R
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Wonderful. It was a lovely stay with humble, kind hosts. The environment was warm and welcoming, and overall the house was clean and aesthetically beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker, skoon, netjies, modern en gerieflik! Baie tevrede met Kelkiewyn Waterkloof Guest House. Verblyf was baie netjies, skoon en modern. Baie mooi akkommodasie met vriendelike personeel en 'n gerieflike in/uitboek sisteem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantastic. We had a great time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ida Lombard L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflik alhoewel ons net vir 1 daggie ingeboek was. Personeel baie gaaf. Ons het lekker gebly alhoewel ons nie Sondag oggend water gehad het nie. Dan ook die parkeering is bietjie van 'n storie daar is nie genoeg parkeering nie, dus parkeer die mense jou vas en moet jy eers die mense kry om voertuig te verwyder. Maar andersins geen klagtes. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 321 Rooiribbok Street, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0046, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93ff6c3ab9cc4016617b7ef0644d0a8210a7c4c8cef99a65128c701565a4e04ab9a0f89352c3c66d1e102d878055c40eb334?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 321 Rooiribbok Street Waterkloof Ridge 0046 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.810172619785 28.243006622684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang