Successfully reported
+50

Kelzane Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sharon Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kelzane Guesthouse is in Bluewater Bay in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis word deur 'n wonderlike paartjie wat goed na hulle gaste omsien besit.

Verblyf word in 8 moderne gastekamers aangebied. Die kamers het elkeen gemaklike beddens met luukse beddegoed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke word voorsien.

Die kamer het geriewe soos 'n slim-TV met Netflix, YouTube en OVHD-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier en 'n hangkas. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan van die gemeenskaplike swembad en kaggel gebruik maak. Gratis en veilige parkeerplek is binne beskikbaar. Die eiendom het 'n nagwag en daar is geslote kringtelevisie vir ekstra gemoedsrus.

'n Heerlike kontinentale ontbyt is beskikbaar en gaste kan langs die swembad ontspan en die sonsondergang oor die Swartkopsrivier geniet. Kelzane Guesthouse streef daarna om gaste se verwagtinge te oorskry.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Don Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 7 Sharon Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kelzane Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 895
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Sharon Road, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a31ed13e162139efaae75c13d2c8fc717814c5fc5fda260d8f7303e197247aab7368e0529f9d6d86b5b6a8479a9ad1566e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 7 Sharon Road Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.859024779963 25.627088217359

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang