Successfully reported
+17

Kenilworth Down

Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Carlton Road, Kenilworth, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 995 R2 247 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Kenilworth Down is 'n sentraal geleë semi-losstaande huis in Kennilworth, Kaapstad, en bied verblyf aan 6 gaste.

Verblyf word aangebied in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde 2 enkelbeddens en 'n bababedjie het. Die tweede badkamer is 'n gedeelde badkamer en is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale en 'n lieflike kaggel. Daar is ook 'n eetarea vir gaste om hul maaltye te geniet en 'n werkstasie met WiFi vir diegene wat wil werk. Die kombuis is volledig toegerus met 'n glasplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe met 'n verskeidenheid tee, koffie, suiker en Cremora.
'n Draagbare braai word voorsien met eetgerei.

Hierdie eiendom is binne loopafstand van die hoofwinkelsentrum en fabriekswinkels en bied veilige parkering op die perseel. Parkeerplek is tot 4.6 meter vir voertuie. 2 voertuigparkeerplekke, een outomaties en een handrat.

Parkeerlengte is 4.6 meter vir voertuie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Lizelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename pragtige plek. Baie gesellige pragtige plek.
Jun 2025
Wendy M
Saam met vriende
5.0
Kenilworth Down is a hidden gem. It is cozy and the attention to detail is what makes it special. A home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Karlien V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie dankie vir 'n mooi, skoon, spasie-lekker-groot, vinnige wegbreekplek, dit was ideaal geleë, en ons het so lekker daar gebly, het alle...
Sien meer
Apr 2025
Roxanne S
Saam met vriende
5.0
Peaceful, enjoyable stay. Our stay was amazing. What a beautiful unit. Close to so many shops, places to eat, not far from the airport,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Sean C
Saam met vriende
5.0
Great comfortable stay. Great clean spot in a convenient location. The front door key needs attending to as it was difficult to open, b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 50 Carlton Road, Kenilworth, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kenilworth Down het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 995
R 2 995 R 2 247
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 995
R 2 995 R 2 247
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 995
R 2 995 R 2 247
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Carlton Road, Kenilworth, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc272151ecc6d925604c97d06d70a52bae130d0fcf139dfd9c89c575f5b247ec9590e92cc1c33a0d6edead80984ff256da09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 995 nouVanaf R2 246 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 50 Carlton Road Kenilworth 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.987258088804 18.482178898777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang