Kenton-on-Sea Snails Pace
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Bathurst Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Kenton-on-Sea Snails Pace bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in Kenton-on-Sea. Hierdie huis is geskik vir gesinne wat op soek is na 'n strandvakansie.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, leef- en eetarea. Die slaapkamers bestaan uit 'n koningingrootte bed, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 2 yskaste, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n skottelgoedwasser, 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Die eienaar sal die boonste gedeelte beset, maar die kombuis word nie gedeel nie.
Die oopplan-leefarea lei na 'n windbeskutte tuin en patio-area; gaste het toegang tot braaigeriewe. Die huis is binne loopafstand van al die topstrande en albei riviere.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renae Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 64 Bathurst Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink Kenton-on-Sea Snails Pace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Bathurst Street, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang