Successfully reported
+24

Kenton South Africa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Merryhill Drive, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Kenton Suid-Afrika bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Kenton-on-Sea. Hierdie verblyf is naby die Boesmansrivier geleë en bied uitsigte oor die rivier en pragtige sonsondergange.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n straalbad, asook 'n en suite-toilet. Die kamer lei na 'n dek en na die binnehof. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte toilet en 'n aparte badkamer met 'n wasbak, 'n stort en 'n bad. Die slaapkamers lei na die leefarea met 'n kombuis, eetkamer en sitarea.

Die kombuis het 'n eilandtafel met oorgenoeg sitplek en is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, 'n vrieskas, 'n koffiemasjien, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser beskikbaar. Die kombuis lei na die leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 2 slaapbanke voor 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en kan die geriewe op die perseel soos 'n swembad en 'n braai geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
James A
Saam met lewensmaat
5.0
Great value for money, fantastic service and unbeatable view. We had a fantastic stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Estelle V
Saam met vriende
5.0
Stunning view. Relaxing. Peaceful with stunning view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lizelle K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker seevakansie. Ons het heerlik gebly. Die woonstel het 'n pragtige uitsig en het alles wat jy moontlik nodig kan hê vir 'n lekker seevakansi...
Sien meer
Des 2024
Jance P
5.0
Dit was die lekkerste wegbreek, met die mooiste uitsig! Ons het heerlik gebly!
Feb 2024
Duncan K
Saam met vriende
4.6
Relaxing. Pragtige plek en uitsigte. Baie vriendelik en behulpsaam. Netjies en skoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 85 Merryhill Drive, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kenton South Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Merryhill Drive, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7febc42a01b846881ec8e961ad41296c1f689a84ae866d956d2cd13ffcc652ea910804bcc5bb71924d35cb81f7e405dedb7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 85 Merryhill Drive Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.678122878077 26.656050555158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang