Successfully reported
+26

Kerkstraat 43

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Church Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 501 R2 251 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kerkstraat 43 is 'n lieflike vakansiehuis in Struisbaai en is versier met kleurvolle strandkenmerke, wat dit ideaal maak vir gaste wat 'n wegbreek by die strand wil hê.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n solderarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n oopplan-en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die solderarea 2 enkelbeddens het. 'n Stort is ook beskikbaar in die tweede badkamer.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet net hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Buite is daar 'n ruim onderdakstoep met 'n ingeboude braai en gaste kry veilige parkeerplek voor die huis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sanelle Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 79

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 43 Church Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 501
R 2 501 R 2 251
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 501
R 2 501 R 2 251
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 501
R 2 501 R 2 251
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Church Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80afd11cd38fa0972afc3e0911bfb2ca34bfd24a347ecca6f9ade13fe7931fb5dc1375925a6860d0ed14522c8daa816145fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 501 nouVanaf R2 251 per nag (plek vir 6) 43 Church Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800175669718 20.048120186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang