Successfully reported

Kersbospark 14

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Boshoff S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Spacious, clean, well-equipped house in a quiet area, close to the beach and restaurants. We had a wonderful stay at Kersbospark 14. The house is spacious, very well-stocked with everything you need, and spotlessly clean. It is well-located, close to the beach and restaurants, yet set in a quiet and tidy area, making it the perfect spot to relax. I would definitely recommend it to anyone looking for a comfortable and convenient getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

SielsKOS. Heerlik verby! Was baie hartseer om Maandag op te pak en terug te kom Worcester toe. Ek dink ons harte lê nog steeds in Kersbos Strand no14! Dwarskersbos, ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

All you need and more. Very comfortable and central unit. We really enjoyed staying here, everything you need for a comfortable stay and more. The house has a really homely feeling to it. It's very central i.e. close enough to visit Langebaan all the way through to Lamberts Bay or just chill at the beach that is a 3-minute walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Baie aangename verblyf gewees. Ons het die blyplek baie geniet. Dit was baie goed toegerus met alles wat jy nodig sal hê vir 'n naweek weg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paigelin J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Cozy and comfortable. Our stay at Kersbospark was very nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marene V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Apr 2025

Baie lekker. Baie lekker, maar het darem handwas en seep in badkamers verwag. Geen koffie of melk beskikbaar nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kerbospark is binne loopafstand van Dolfynstrand. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Dit was 'n wonderlike naweek. Ons sal definitief weer daar bly en volgende keer nog langer bly! Die braai area buite is heerlik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Fantasties, al was dit koud en het dit gereën. Dit was nogtans baie lekker. Ja, ons het lekker gebly, geen probleme. Dit was nou ons 3de keer by Kersbospark 14. Sal vir seker weer terugkom. Ons het ook baie goeie diens vanaf Naomi gekry. Nogmaals baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Huis is baie goed toegerus en erf is groot genoeg en veilig vir honde gewees. Net om die draai van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Kersbospark was fantasties. Baie baie dankie. Ons het ons tyd daar baie geniet. Sal definitief weer kom en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dolfyn Crescent, Kersbospark 14, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAClNNDhlaRwaeX68FMvlFE7H7uaMXkTTLv8PvYGzY57BrBmepmM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 Dolfyn Crescent Kersbospark 14 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.68566 18.24457
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang