Kersterus
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Hemelhoog Street, Dwarskersbos, , 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R3 105 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kersterus is 'n dubbelverdieping selfsorghuis, geleë in die stil kusdorpie Dwarskersbos aan die Weskus.
Hierdie seekanthuis bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers en bied slaapplek vir tot ses gaste.
Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamers het 'n stort of bad. Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n yskas, vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, sowel as 'n wasmasjien.
Die aangrensende oopplan-leefarea het twee groot tafels met stoele, en die sitkamer het 'n TV waar gaste by hul eie stromingsdienste kan aanmeld. Wi-Fi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n patio met 'n plonspoel en pragtige see-uitsigte. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir twee voertuie.
Dwarskersbos bied 'n lang, skouspelagtige wit strand, visvangplekke en 'n verskeidenheid voëllewe vir voëlkykers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Liezle Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 28 Hemelhoog Street, Dwarskersbos, , 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Kersterus het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Hemelhoog Street, Dwarskersbos, , 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang