Successfully reported
+15

Kestell Stables

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Kestell Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kestell Stables is 'n lieflike gastehuis in Waverley en bied gaste 'n keuse van 3 kamers.

Die kamers het lugversorging, privaat ingange en bied toegang tot stoepe met 'n uitsig oor die tuin. Die kamers het 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met DStv, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. verder het die Deluxe Koning-selfsorgkamer 'n gemaklike bank, kaggel en toegeruste kombuis.

Maaltye is nie beskikbaar nie, maar Kestell Stables het 'n ooreenkoms met verskeie restaurante en koffiewinkels in die area. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die perseel is 650 m vanaf Bays Village, 3 km vanaf die Preller Square en Northridge Mall en verskeie skole. Bloemfontein bied verskeie restaurante, museums en besienswaardighede soos die Bloemfontein Dieretuin, die Vrystaatse Botaniese Tuin, die Botaniese Tuin Boomroete en Windmill Casino.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Petroné V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig en netjies. Baie netjiese plek en vriendelike gasvrou.
Jul 2025
Tertia S
5.0
Sal graag weer daar wil oorbly. Baie netjies. Ligging was goed. Het veilig gevoel.
Jul 2025
Kirsty D
Besigheidsreis
5.0
Beautiful and comfortable. Great accommodation, safe and quiet. Beautiful finishes and comfortable bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Phillip Potgieter P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis die my nuwe oornag akk punt maak. Uitstekende verblyf. Netjies. Skoon. Veilig. 'n Mens gee nie om om te betaal vir sulke verblyf nie.
Jan 2025
Sally G
4.8
Excellent. The accommodation was very comfortable, the room was well equipped. The room was quiet and peaceful overlooking a secluded g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1A Kestell Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Kestell Stables het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1A Kestell Street, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlfiYNSWh23oHRHdqz5TPo0mbq4jxJOOg8WekyP6FsNUmutx5d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 1A Kestell Street Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.093378299038 26.224791259525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang