Successfully reported

Kettle Guest Lodge Rustenburg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Celize E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker rustig en mooi. Ons het baie lekker gebly en die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Celize Baie dankie )) Hoop om julle weer te akkommodeer. Groete Evelyn

Colette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Awesome plek wat nooit kan vergeet word nie. Hier bly jy so lekker voel soos jou eie huis. Dankie vir al julle liefde en omgee. Ek sal enige persoon aanraai om by julle in te boek. Huis is pynlik netjies. Pragtige tuine en uitsig. Op en wakker sekuriteitsmanne op die perseel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Baie dankie, Colette. Waardeer )) Groete, Evelyn

Erna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige veilige verblyf. Aangename atmosfeer met pragtige tuine en 'n rustige omgewing. Berbruf is skoon en netjies en voldoen aan al jou behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Erna Baie dankie vir jou resensie. Ons het dit opreg waardeer. Ons akkommodeer jou graag weer. Beste groete Seef en Evelyn

Christolique F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2025

Die akkommodasie was 'n 4/5. Die enigste a must have is die WiFi, maar goeie plek. Die verblyf sal ek aanbeveel aan enige gesin, paartjie, groep vriende wat die natuurlewe geniet. Die gasvrou 10/10. Goeie diens, gasvryheid, baie vriendelik, so ook haar klienteun wat so handig was as ons iets nodig gehad het! Die enigste kwelpunt was daar is geen WiFi en die sein is baie swak, maar soos verneem, hul is besig met die WiFi installering. Dit was 'n goeie naweek. Welgedaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Christolique Baie dankie vir jou resensie. Dit was regtig lekker om julle hier te huisves. Ons is baie opgewonde om julle mee te deel dat die WiFi geïnstalleer is )) Hoop om julle weer te akkommodeer. Beste groete, Evelyn

Coen S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

Baie rustige omgewing en veilig, naby aan geriewe. Skoon en netjiese fasiliteite met vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hallo Coen Baie dankie... Ons waardeer. Beste groete Evelyn

Lizet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ontspanne en rustig. Ons het heerlik gebly by Kettle Guest Lodge. Die voëllewe in die groot palmbome en mooi tuin was ongelooflik. Die eienaars is besonders vriendelik en het uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Baie dankie ))

Nadine D
Kort verblyf
4.4
Sep 2024

Dit was uitstekend. Alles netjies en skoon. Pragtige uitsig en tuin is besonders. Ons het dit beslis geniet. Sal enigiemand aanraai om daarheen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Wardeer.. Baie dankie ))

Kgomotso Perky Dora M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2024

We had an average stay. We had a great stay with Kettle Guest Lodge. The owner was very welcoming. Even though the location is far from amenities, it's also a peaceful location for winding down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd M
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Aug 2024

Did not enjoy that much. Electric stove not working properly, bathroom taps as well, TV, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Evelyn
Kettle Guest Lodge Rustenburg
Hi Lloyd Thank you for the review. The shower was working perfectly, and we did explain to you on arrival that the bath tap has a problem and we are waiting for the part. I have checked the stove myself now; all plates and the oven are working 100%. Yes, you had to switch the TV on at the side because the remote was stolen. Best regards Evelyn

Rencia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jan 2024

Nie lekker. Mens moes eers vra vir die lugversorger afstandsbeheer, nêrens is daar 'n nota teen die muur of waar mens kan sien jy moet spesifiek daarvoor gaan vra nie. En die eerste aand het ek amper van die hitte doodgaan. Die mense is baie onvriendelik.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 14, Rietvlei, Kloof-Donkerhoek Road, R565, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNWMzNmNlLTI1ZDgtNDcyMS1iYzIwLTMwNTQ5YzQzNjBjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 Plot 14, Rietvlei Kloof-Donkerhoek Road, R565 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.648598174885 27.156411194796
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang