Keurfontein Country House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Keurfontein Country House, geleë op die N9 tussen Willowmore en Uniondale, is maklik bereikbaar vanaf die hoofpad, en is ideaal vir 'n oornagplek op pad tussen die Tuinroete en Gauteng.
Gaste het 'n keuse om een van die selfsorgkothuise of kamers te bespreek, elk met 'n privaat ingang. Die kamers en kothuise is ingerig met 2 enkelbeddens wat met perkallinne toegerus is, en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Al die eenhede is toegerus met TV's, plafonwaaiers, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorgkothuise het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, en honde moet te alle tye aan 'n leiband wees. Eienaars moet ook hul eie beddegoed vir troeteldiere saambring.
Keurfontein Country House is in 'n rustige omgewing tussen 2 damme geleë en bied stap-, sowel as voëlkyk-geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Deon Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Keurfontein Country House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang