Successfully reported
+39

Keurfontein Country House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Keurfontein Country House, geleë op die N9 tussen Willowmore en Uniondale, is maklik bereikbaar vanaf die hoofpad, en is ideaal vir 'n oornagplek op pad tussen die Tuinroete en Gauteng.

Gaste het 'n keuse om een van die selfsorgkothuise of kamers te bespreek, elk met 'n privaat ingang. Die kamers en kothuise is ingerig met 2 enkelbeddens wat met perkallinne toegerus is, en elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort. Al die eenhede is toegerus met TV's, plafonwaaiers, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die selfsorgkothuise het elkeen 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie.

Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word, en honde moet te alle tye aan 'n leiband wees. Eienaars moet ook hul eie beddegoed vir troeteldiere saambring.

Keurfontein Country House is in 'n rustige omgewing tussen 2 damme geleë en bied stap-, sowel as voëlkyk-geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Martie T
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 2 aande oorgebly om die Meiringspoort wedloop te doen. Netjiese plek, met vriendelike diens. Naby genoeg aan De Rust om die dorp te besoek.
Okt 2025
Teresa V
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable accommodation with spacious rooms. Very tranquil setting. Fantastic overnight place to stay. Very convenient to stay on the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Labuschagne A
Gesin met tieners
5.0
Opregte vriendelikheid van gasheer laat jou tuis voel. Baie netjiese verblyf. Die gasheer het ons hartlik ontvang al het ons eers baie laat aangekom.
Mrt 2025
Ethel S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verbly. Ek kan dit beslis aanbeveel. Heerlike, rustige verblyf. Personeel het jou dadelik tuis laat voel. Kamer is skoon en netjies en toe...
Sien meer
Mrt 2025
Anthony S
Saam met lewensmaat
4.4
The owner was very helpful! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deon Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Keurfontein Country House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N9, Farm Keurfontein, 20 km from Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb2082d5a80935cdae9ba960497bdf6ea154b8c60db4c4403dd90d972ff63ed9babccb6040edef0b55157ad59a10097d0d73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Off the N9 Farm Keurfontein 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -33.392519818219 23.367104530335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang