Successfully reported

Keurhofkoshuis Unit

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gideon B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Gemaklike verblyf sonder fieterjasies. Ek het lekker gebly by Keurhof. Goeie waarde vir geld. Om op 'n skoolterrein te bly was iets anders as waaraan ek gewoond is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Gerieflik, netjies, waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Rustige atmosfeer. Ons het heerlik gebly, sal dit definitief vir mense aanbeveel. Was 'n lekker koshuiservaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Keurhofkoshuis Unit
Baie dankie.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mari
Keurhofkoshuis Unit
Dankie vir die terugvoering. Sal beslis so maak.

Antoinette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die kuier was aangenaam en beslis waarde vir geld. Die eenheid was baie netjies, skoon en gemaklik ingerig met alles wat jy kan benodig van 'n oornag blyplek of selfs langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dankie uitstekend - rustig stil. Dankie, dit is 'n voorreg om te kon oorslaap. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Net vir oornag gebruik. Was vir 'n begrafnis. Heel aanvaarbaar vir twee nagte. Dierevriendelik was die rede vir keuse.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mari
Keurhofkoshuis Unit
Dankie aan julle ook.

Ashley O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2023

Comfortable. Nice clean and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie lekker. Dit was baie skoon en gemaklik, die hele plek is skoon en netjies en die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mari
Keurhofkoshuis Unit
Baie dankie vir die resensie. U is enige tyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleynhans Street, Klerksdorp New Town, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3fd33856efe22b0f3f99733314de67700a27bc993cf2250da2d9e2b2200d7c6bd8e2d8bd64f97e6b18ae9c6e230c9e0a336?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 Kleynhans Street Klerksdorp New Town 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.863737200773 26.678217183042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang