Keursands Luxe Beach Escape
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 423 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R30 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Keurboomstrand en binne loopafstand van die strand, bied Keursands Luxe Beach Escape sjiek akkommodasie, ideaal vir 'n gesin of vriende.
Die pragtige huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Die kamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Bykomende geriewe sluit in 'n lugverkoelde wynkelder, 'n oopplan-patio met 'n ingeboude binnebraai en 'n verhitte soutwaterpoel in die hartjie van die huis. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Keurboomstrand binne loopafstand, terwyl die Arch Rock-staproete 2.3 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
James Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 423 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 423 Strand Street, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang