Successfully reported

Keurstay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Conrad & Sarah E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and private, an ocean stay gem! "It's the people that make the place" - Keurstay wouldn't be the same without Shirley. What a kind and dear lady, a friendly and helpful hostess! Our stay was for only two nights and too short to really appreciate all the amenities, to fully take in the lovely views of the ocean and to catch the tide in time for what would be an amazing beach walk to Cathedral Rock. Keurstay is a very well equipped (almost treehouse feel) unit with comfortable bedding, breakfast nook with a view and new sleeper couch living space. The outside deck is a bonus where one could really wind down and simply absorb the sights and sounds. A peaceful place that has certainly crept into our hearts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
It was a pleasure to meet and host Conrad and Sarah. A precious couple. Hopefully, they would be able to do the amazing walk to Cathedral Rock next time around.

Erika V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig en pragtig! Wat 'n rustige en pragtige plek! Hier kan jy jouself weer vind! Ek het vreeslik lekker gebly en die gasvrou was baie vriendelik. Die area is so stil, al wat jy hoor is die see - heerlik. Die eenheid is nuut ingerig en baie mooi. Ek wou nog aanbly so lekker was dit. Die pad na die verblyf is nogal steil, maar ek het geen probleem gehad om daar uit te kom nie, en Keurboomstrand self is ongelooflik mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rossouw E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beslis 'n kuier wat ons nooit sal vergeet nie. Fenomenaal in alle aspekte. Beslis goed gerus en Shirley is 'n gasvrou - duisend. Presies wat ons verwag het. Jy is tussen die bome in 'n moderne houthuis. Dit kyk uit oor die see wat baie lekker raas. Die plekkie het alles wat jy nodig het en meer. Shirley het vir seker aan alles gedink. Vyfster-ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dit was 'n groot plesier om Rossouw te ontvang en te huisves. Hulle maak 'n pragtige jong paartjie uit en ek sien daarna uit om hulle weer te ontvang.

Tineke S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Peaceful location, magical view, beautifully decorated with comfortable beds. Shirley's place is our all-time favourite. It is such a peaceful location and the view is magical - it felt like being in a little luxury treehouse overlooking the ocean. The flatlet is charming, so well laid out and had everything we needed. The king-size extra-length bed was very comfortable. We loved taking the stairs down to the beach and the outside shower with warm water was great for showering off afterwards. Shirley was a wonderful host, who became a friend in just five short days. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
I appreciate the review, and look forward to a future visit from newly found friends who also felt like family.

Johnnie M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ongelooflike lekker plekkie om te ontspan en die omgewing te geniet! Ons het heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus, het veilige parkering en 'n lekker stoep / balkon waar mens kan ontspan, die see kan sien en lekker kan braai. Ons gesin van 3 het meer as genoeg spasie gehad en al die geriewe wat nodig is, was byderhand. Ons kan Keurstay met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Ek waardeer die ‘review’. Dit was net 'n plesier om so 'n pragtige gesin te ontmoet en huisves. Sien uit na 'n volgende keer.

Gustav P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Hoog bo tussen die takke soos 'n boomhuis waar die loeries jou uitsig deel. Pragtige uitsig met alles wat nodig is vir 2 persone wat graag stap en aktief is om 'n baie lekker wegbreek te neem. Wonderlike gasvrou in 'n baie mooi area van ons land.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Aangenaam om te ontvang en huisves. Pragtige jongmense. Baie vriendelik, hulpvaardig, en alles mooi netjies gelaat.

Jaco H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons verblyf by Keurstay was baie spesiaal en besonders. Ons verblyf by Keurstay was beslis 'n hoogtepunt gewees. Die fantastiese see-uitsig en die houthuis het die verblyf baie spesiaal gemaak. Shirley was baie vriendelik en gasvry. Sy het ons aangeraai om te stap tot by die Cathedral Rock / Arch Rock toe dit laagwater was. Dit was 'n fantastiese belewenis. Ons was ook gelukkig om die Knysna-loerie by haar huis te sien. Ons sal beslis weer by Keurstay bly en volgende keer vir minstens 5 nagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dit was net 'n plesier om Jaco te ontvang en dit maak my bly dat hulle die verblyf hier en die laagwater stap geniet het. Sien uit na 'n volgende besoek.

Blake N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Brilliant. Great host. Wonderful views. Lovely. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Thank you for the review, Blake. It was a pleasure having you and I look forward to the next time.

Marjone V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Vreeslik lekker gebly en beste gasvryheid en diens! Ongelooflik lekker gebly! Ons is met ope arms ontvang en het sommer dadelik soos huis gevoel! Daar is aan amper alles gedink in die blyplek! Baie dankie! Ons sien tannie vinnig weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dankie Marjone, dit het gevoel soos my eie familie wat ek ontvang. Baie dankie vir jul besoek en sien uit na die volgende kuier!

Heinrich N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vrede en rustigheid. Lieflike verblyf, met die allermooiste uitsig waar jy vrede kan vind. Dit was definitief een om te onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shirley
Keurstay
Dit was 'n plesier om Heinrich en sy vrou te ontmoet en te ontvang, bly dat hulle die plek geniet het. Sien daarna uit om hulle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0d5a1f29762f290b721078d78bfd54749124230789cb538c5c7ae98ae6bd2f84a61cd0c974d8db6c7e2cc16777787036c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 44 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.002122 23.459138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang