Successfully reported
+47

Keurstay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Keurstay skuil tussen melkhoutbome op die onderste verdieping van die eienaar se strandhuis. Die huis is gebou teen die voethange van die berg met pragtige see-uitsig. Die strand is ongeveer 200 m ver.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n wasmasjien. Die kombuis het basiese selfsorggeriewe soos 'n tweeplaatinduksiestoof, 'n ketel, yskas en 'n konveksie-mikrogolfoond. Die eenheid het 'n gedeeltelike see-uitsig vanuit die slaapkamervenster en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Op die stoep is daar 'n tafel waarby 4 mense gerieflik kan sit en die uitsig op die see en strand kan geniet. Dolfyne en walvisse kan ook gedurende die seisoen gewaar word.

Keurstay is net 200 m van die strand af en bied al die benodighede vir 'n rustige seevakansie. Keurboomstrand is 'n bekoorlike gedeelte van die Tuinroete en is gewild vir kamp, visvang en swem. Aktiwiteite in die omtrek sluit voëlkyk, fietsry, 4-wielmotorfietsry en zipline.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Conrad & Sarah E
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and private, an ocean stay gem! "It's the people that make the place" - Keurstay wouldn't be the same without Shirley. What a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Erika V
5.0
Rustig en pragtig! Wat 'n rustige en pragtige plek! Hier kan jy jouself weer vind! Ek het vreeslik lekker gebly en die gasvrou was baie vriendelik. Di...
Sien meer
Aug 2025
Rossouw E
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n kuier wat ons nooit sal vergeet nie. Fenomenaal in alle aspekte. Beslis goed gerus en Shirley is 'n gasvrou - duisend. Presies wat ons verwa...
Sien meer
Mei 2025
Tineke S
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful location, magical view, beautifully decorated with comfortable beds. Shirley's place is our all-time favourite. It is such a p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Johnnie M
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflike lekker plekkie om te ontspan en die omgewing te geniet! Ons het heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus, het veilige parkering e...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shirley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 44 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Keurstay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Hill Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c0d5a1f29762f290b721078d78bfd54749124230789cb538c5c7ae98ae6bd2f84a61cd0c974d8db6c7e2cc16777787036c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 44 Hill Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.002122 23.459138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang