Successfully reported
+15

La Paradiso

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurkloof Road, Keurkloof Farm 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Paradiso bied 'n gerieflik gemeubileerde kamer met 'n en suite-badkamer vir 2 mense op 'n werkende perde-en-avokadoplaas, net 4 km vanaf Robertson. Die en suite-eenheid het 'n privaat ingang en is in die eienaar se huis geleë.

Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte en daar is 'n stort en toilet in die badkamer.

Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale, en WiFi-toegang.

Die eenheid maak oop op 'n stoep met pragtige uitsigte oor die wingerde en omgewing. Daar is 'n teetafel met 4 stoele en die patio is onderdak.

Robertson bied aan gaste olyfolie- en wynproe by die landgoedere in die omgewing, wynvaarte, stap-, fietsry- en 4x4-roetes, asook besienswaardighede wat wissel van verskeie nasionale monumente en die Sheilam Cactus Garden and Kwekery wat die tuiste van meer as 2000 spesies plante is. .

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
TV
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Megan A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gemaklik, pragtig. Ons het 'n fantastiese ervaring gehad by La Paradiso! Dit is heerlik stil, gepaard met 'n pragtige uitsig. Ons gashere was ...
Sien meer
Jun 2025
Ruben S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was asemrowend. Ons het beslis lekker geslaap en die kuier daar geniet. Dit was mooi skoon en netjies en die bestuurders het ons sommer dadelik tu...
Sien meer
Mei 2024
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend! Ons asem was weggeslaan deur die ongerepte skoonheid van die omgewing en berge. Gasvry ontvang en die verblyf op die plaas was bo verwagti...
Sien meer
Apr 2024
Jaco C
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker verblyf in rustige landelike omgewing. Baie lekker verblyf in 'n rustige en stil omgewing. Gasvrou baie vriendelik. Volledig toegerus met pragt...
Sien meer
Jul 2024
Reynard B
Saam met lewensmaat
4.4
Mooi plaas uitsig. Lekker gebly, goed geslaap.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annerie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Keurkloof Road, Keurkloof Farm 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Paradiso het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurkloof Road, Keurkloof Farm 20, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5579753d8ca86b66b5fe85251daff67b098a6661ec27ed37918a59de890cb37faecf5394ca9cac7d2fae75c57e4b9512a666?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Keurkloof Road Keurkloof Farm 20 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.766088973316 19.899278177619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang