Successfully reported
+25

Kgarebana Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House No 1095, Tweefontein -K Kiosk Road, Larry Mamaboloville, Tweefontein, 1022, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kgarebana Boutique Guesthouse is in die kulturele hartland van die Ndebele-stam geleë, in 'n rustige woonbuurt van Tweefontein Uitbreiding K, ook bekend as Larry Mamaboloville. Geïnspireer deur die kunswerk, kleur en ontwerpe van die legendariese uGogo Dr. Esther Mahlangu, bied hierdie eklektiese gastehuis 'n wêreldklas styl en ontwerp verweef met tradisie en township-lewe.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n aantal uniek ontwerpte gastekamers met en suite-badkamers. Die kamers spog met kontemporêre dekor, met 'n sarsie lewendige kleure wat die Ndebele-kultuur komplementeer. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis vir waardevolle besittings, tee- en koffiemaakgeriewe, badkamergeriewe, badjassen en pantoffels, 'n vollengte spieël, kamer lessenaar, en 'n haardroër. Sommige kamers het 'n yskassie met gratis versnaperinge.

Die gastehuis beskik oor 'n kontemporêre eetarea, 'n modern ontwerpte kroeg en sitarea, 'n bekoorlike inheemse tuin, 'n knus dek met 'n braai-area en gastekamer-patio's. Boonop bied die gastehuis 'n venue om intieme geleenthede soos klein funksies, vergaderings en konferensies aan te bied in 'n goed lugversorgde ruimte.

Die konsep agter die gastehuis is gebore uit 'n steeds groeiende behoefte aan 'n unieke wêreldklas-akkommodasie-instansie wat terselfdertyd uitstekende dienste binne 'n landelike township-omgewing kan bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mpho Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • House No 1095, Tweefontein -K Kiosk Road, Larry Mamaboloville, Tweefontein, 1022, Mpumalanga
  • Gaste dink Kgarebana Boutique Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House No 1095, Tweefontein -K Kiosk Road, Larry Mamaboloville, Tweefontein, 1022, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4fe0c184e1ed7a4a821652bc1f003ccba2a8a104c9c918bc99b0ce1a4ef5c139999c4d11e8915f494c16b8a58965ba744a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 House No 1095 Tweefontein -K Kiosk Road, Larry Mamaboloville 1022 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347433383573 28.855346411045
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang