Kgarebana Boutique Guesthouse
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: House No 1095, Tweefontein -K Kiosk Road, Larry Mamaboloville, Tweefontein, 1022, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kgarebana Boutique Guesthouse is in die kulturele hart van die Ndebele-stam in die rustige buurt Tweefontein Uitbreiding K, wat ook as Larry Mamaboloville bekend staan. Dit is deur die kuns, kleure en ontwerpe van die legendariese uGogo, Dr. Esther Mahlangu, geïnspireer. Hierdie eklektiese gastehuis het wêreldklas-styl en ontwerp, vermeng met tradisie en die lewe van die informele nedersetting.
Gerieflike verblyf word in verskeie unieke gastekamers met en suite-badkamers gebied. Die kamer het kontemporêre dekor met helder kleure wat die Ndebele-kultuur komplementeer. Elke kamer het lugversorging, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n elektriese kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, badkamergeriewe, japonne en pantoffels, ’n vollengte spieël, lessenaar en ’n haardroër. Sommige kamers het yskassies met komplimentêre peuselhappies.
Die gastehuis het ’n kontemporêre eetarea, ’n moderne kroeg en sitarea, ’n inheemse tuin, ’n dek met ’n braai-area, en gastekamer-stoepe. Die gastehuis het ’n lokaal met lugversorging vir klein funksies, vergaderings en konferensies.
Die konsep vir die gastehuis het ontstaan vanweë die behoefte vir wêreldklasverblyf wat uitstekende diens lewer in ’n informele nedersetting
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mpho Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- House No 1095, Tweefontein -K Kiosk Road, Larry Mamaboloville, Tweefontein, 1022, Mpumalanga
- Gaste dink Kgarebana Boutique Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: House No 1095, Tweefontein -K Kiosk Road, Larry Mamaboloville, Tweefontein, 1022, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang