Successfully reported
+62

Kgatholoha Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 07 Bosmont Street, Alabama, Klerksdorp, 2577, Noordwes
  • Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kgatholoha Guest House is 'n skoon en gerieflike gastehuis wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Dit is in Alabama, Klerksdorp in Noordwes. Die gastehuis word geskei deur die N12 en is net 1 km vanaf die Tower Mall en naby genoeg aan talle ander besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 8 gerieflike kamers wat elk slaapplek bied aan 1 of 2 gaste. Elke smaakvolle kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met of 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamers het ook elkeen 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Gaste kan 'n lieflike ontbyt in die gemeenskaplike eetkamer nuttig. Die gastehuis het 'n alarmstelsel en elektriese heining en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Alle hekke kan sluit en die afstandbeheerders is vir gaste se gebruik tydens verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ligging

  • 07 Bosmont Street, Alabama, Klerksdorp, 2577, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 010
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 010
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 07 Bosmont Street, Alabama, Klerksdorp, 2577, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c62d9b3469ffad3a15a9594d00b8aa6ff772178eb1d2620541879b896b7075bea6a46855a263f58442db54742d05da57da0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 010 per nag (plek vir 2) 07 Bosmont Street Alabama 2577 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.872472319873 26.573645362155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang