Successfully reported
+10

Red Door Cottage @ Khalas

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 3 Marais Street, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Red Door Cottage @ Khalas is in die historiese dorp Tulbagh geleë. Red Door Cottage word omring deur die pragtige Witzenbergberge.

Hierdie kothuis is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en kan op versoek van die gas in 2 enkelbeddens omskep word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea bied 'n sitkamer en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei. Die sitarea het gemaklike, ontspannende rusbanke en WiFi. Daar is geen televisie nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pamela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 3 Marais Street, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
  • Gaste dink Red Door Cottage @ Khalas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 3 Marais Street, Tulbagh, 6821, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtxCatv5jLoghjfeotHt0ZGOeGN9P6ARh0xt78BuXkdeArtZQkI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 3 Marais Street Tulbagh 6821 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -33.28185 19.14385
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang