KhashaMongo Gästehaus
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Nerina Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Khashamongo B & B is in Somerset-Wes en bied verblyf met 'n asemrowende uitsig op die Hottentots-Hollandberge. Dit word deur die eienaars, Tino en Anja Schulz bestuur, wat te alle tye beskikbaar is om gaste te help.
Die B&B bied al die geriewe vir 'n luukse B&B-verblyf en al die kamers is gerieflik ingerig en modern en smaakvol versier met 'n Afrika-invloed deur Anja.
Die kristalhelder swembad is hitte-gereguleer en is van begin Oktober tot einde Mei oop. Dit is 2,2 km diep en ideaal vir diegene op soek na lafenis op warm somerdae. Die dekstoele en hangmat by die swembad is ideaal vir sonbaai of vir gaste wat 'n goeie boek wil geniet in die skadu van die palmbome.
Khashamongo B & B het 4 sterre, aangewys deur die Toerisme Graderingsraad van Suid-Afrika en is onderworpe aan jaarlikse gehaltekontrole.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tino Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 39 Nerina Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink KhashaMongo Gästehaus het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Nerina Avenue, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang