Khasimas Guest House
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Okapi Street, Tasbet Park, Emalahleni, 1040, Mpumalanga
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khasimas Guest House bied gerieflike verblyf in Emalahleni (Witbank) in Mpumalanga. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Verblyf word gebied in 23 K1-kamers en 4 K2-kamers. Elke eenheid het gemaklike beddens, gehaltelinne en handdoeke, privaat en suite-badkamers, privaat ingange, yskassies, lessenaars, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot parkeerplek op die perseel, konferensiegeriewe en 'n eetsaal. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.9/5
Sifiso Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Okapi Street, Tasbet Park, Emalahleni, 1040, Mpumalanga
- Kapasiteit: 54 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Okapi Street, Tasbet Park, Emalahleni, 1040, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang