Khaya Ndlovu Safari Manor
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R40, Khaya Ndlovu Game Reserve, 3 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Vanaf R5 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Khaya Ndlovu Safari Manor is in die Rietspruit Groot 4 Wildreservaat geleë en word omring deur die natuur, maar is tog net 'n hanetreetjie vanaf Hoedspruit, die poort na die Groter Krugerwildtuinarea, die wildkyk-mekka van die Limpopo-provinsie.
Al die kamers en suites by hierdie lodge het lugversorging, gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n stoep en privaat ingang in.
Die lodge het 'n eetarea en sitkamer waar gaste kan ontspan, of hulle kan langs die swembad of by die kroegarea kuier. Gaste kan wildritte, wildwandelings of 'n spa-dag by die lodge teen 'n ekstra fooi bespreek.
Of gaste op soek is na 'n safari-bestemming, 'n basis vanwaar hulle die Laeveld se wonders kan verken, of 'n romantiese wegbreek, Khaya Ndlovu Manor House is die ideale blyplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Simone Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Off the R40, Khaya Ndlovu Game Reserve, 3 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Khaya Ndlovu Safari Manor het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Off the R40, Khaya Ndlovu Game Reserve, 3 km from Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang