Khayalami Hotel Ermelo
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Sluiter Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khayalami Hotel Ermelo is geleë in die Hoëveld Gras- en Vleilandstreek van Mpumalanga, en kombineer moderne ontwerp met Afrika-kulturele elemente om 'n stylvolle en gemaklike toevlugsoord te skep. Ermelo, 'n bekoorlike dorp bekend vir sy mielie-, wol-, bees- en sonneblomplase, is ook een van Suid-Afrika se prominente mynbougebiede vir steenkool, antrasiet en torbaniet.
Die hotel beskik oor elegant versierde kamers, elk met moderne geriewe soos 'n groot slim-TV met Netflix, lugversorging, 'n yskassie met gratis tee en koffie, en hoëspoed-Wi-Fi. Gesofistikeerde badkamers bied 'n luukse ervaring, en geselekteerde kamers het 'n balkon met asemrowende uitsigte oor die stad.
Gaste kan heerlike maaltye en drankies by die restaurant op die perseel geniet. Die hotel se 2 konferensiefasiliteite kan tot 150 afgevaardigdes akkommodeer, wat dit 'n ideale bestemming maak vir beide ontspannings- en sakereisigers wat gemak en styl in Mpumalanga soek.
Geriewe sluit in konferensie- en geleentheidslokale, 'n restaurant, 'n nabygeleë winkelsentrum, kluise in geselekteerde kamers, aangewese buitebraai-areas, wasgoeddienste en 'n pendeldiens.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Anglo-Boereoorloggedenkteken, Paul Kruger-brug, wildjagsafari's, Ermelo Gholfklub en die Reënboogroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Prema Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 48 Sluiter Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Sluiter Street, Ermelo, 2351, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang