Khoekhoegowab Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Kerk Street, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khoekhoegowab Guesthouse is in Groblershoop geleë en bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne, paartjies en enkelreisigers wat die area besoek.
Die gastehuis beskik oor verskeie kamers wat slaapplek aan 2 tot 3 gaste bied. Die dubbelkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die tweepersoonskamer het 2 driekwartbeddens, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke kamer het geriewe soos 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea waar ontbyt, middagete of aandete teen 'n ekstra koste gereël kan word. Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar.
Khoekhoegowab Guesthouse is naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan die nabygeleë Oranjerivier verken en buitelugaktiwiteite soos vlotvaart, kanovaart en visvang geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Elanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 Kerk Street, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
- Gaste dink Khoekhoegowab Guesthouse het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 25 Kerk Street, Groblershoop, 8850, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang