Khululeka Safaris Lodge
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Village House, Wild Fig Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Khululeka Safaris Lodge is 'n bekoorlike lodge in Witrivier, Mpumalanga, en bied gaste gerieflike oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dié lodge is die ideale basis vanwaar jy die Witrivier of Mbombela kan verken.
Verblyf word gebied in 3 Selfsorg Deluxe Koningkamers en 1 Selfsorg Deluxe Twin, wat elk gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Drie van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die ander kamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer het 'n knus kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke kamer 'n lessenaar en 'n TV met DStv. Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Village House, Wild Fig Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Khululeka Safaris Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Village House, Wild Fig Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang