Successfully reported
+55

Kiaat Suites

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kiaat Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kiaat Suites bied gerieflike oornagverblyf in die hartjie van Doringkruin, Klerksdorp. Dit is 'n wonderlike opsie vir paartjies, alleenreisigers sowel as maatskappye aangesien hierdie eiendom naby die middedorp is.

Dié eiendom bied gaste 13 gerieflik gemeubileerde suites wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is óf gemeubileer met dubbelbeddens, koningingrootte-beddens óf driekwartbeddens. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar; daar is egter 'n bad in een van die suites.

Hierdie kamers het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en gratis WiFi in die kamers beskikbaar. Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde leefarea met 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer met 'n TV.

Buite is 'n sonnige patio met sonstoele, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Alles was baie skoon en netjies. Lekker geslaap. Ruim gemeenskaplike kombuis en alles wat jy nodig het.
Okt 2025
Thabisile M
5.0
Fantastic. My stay was nice and quiet. I had a great stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mark T
Saam met vriende
5.0
Excellent accommodation. Lovely, clean accommodation. Friendly host. Excellent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Hannelie S
5.0
Aangename ondervinding. Baie lekker geslaap. Alles was skoon en netjies.
Jun 2025
Sareen F
Saam met lewensmaat
5.0
Kort net 'n aircon en klein yskas. Baie netjies en skoon. Lekker beddegoed en vriendelike mense.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Eva Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 16 Kiaat Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Kiaat Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kiaat Avenue, Doringkruin, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92cb0a19879ba86a4818e4bb112b096d795cc303c15f2467bc9c4b5855260a8bfa385d36e556c7bd48bade68c1dc13d83e00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 16 Kiaat Avenue Doringkruin 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.814088917728 26.688961396889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang