Successfully reported

Kiburi Cottage @ Kruger

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ockie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflik heerlike verbly. Sal weer kom. Dit was 'n bo-verwagting lekker bly. Rustig, na aan die natuur en baie akkommoderende en vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Goeie rus vir die siel. Pragtige plekkie met alles wat jy benodig. So mooi om in die oggend wakker te word met die bokke, blouwildebeeste, zebras en varkies om jou. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was great. We enjoyed the stay, friendly people and lots of animals that were also friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Heerlike rustige plekkie en omgewing vir 'n wegbreek. Swembad 'n lafenis gewees. Heerlike ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

A good place for visiting the Kruger. The hosts were very friendly and helpful. We were basically looking for a place to sleep while visiting the Kruger daily. The gate security was helpful. However, we found Marloth Park to be very, very dusty due to very little rain. Obviously this is not the hosts' fault. We enjoyed our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2025

Vuil. Die cottage was vuil, die braai area soos per foto's mag nie gebruik word nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jwe P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik, stil, privaat, skoon & netjies. Ons het vreeslik lekker gebly, plekkie is goed ingerig, privaat, baie wild het kom kuier, vriendelike, behulpsame eienaars wat die verblyf heerlik aangenaam gemaak het. Sal beslis weer 'n draai daar gaan maak. Het baie welkom gevoel en die tydjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rahul S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

The best host with the best home and the best nature that just walks to you. Very beautiful home away from home. Nature just walks to you. The best host I have met so far. Christa was very cooperative and supportive. I will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kiburi Cottage @ Kruger
Thank you very much for your kind review, Rahul - we really appreciate it! We loved having you, your lovely wife and cutest kiddie here. We are so happy you enjoyed the animals as much as we do and we are looking forward to your next visit!

Francisca C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlike rustige bosatmosfeer. Baie dankie aan Christa vir 'n heerlike naweek. Julle was baie gasvry gewees en dankie vir 'n mooi oulike gesellige plekkie. Alles wat ons benodig het in die selfhelp-plek was beskikbaar tot ons beskikking. Sal beslis julle plek aanbeveel vir mense wat uit die besige stadslewe net wil kom ontspan en weer herlaai. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kiburi Cottage @ Kruger
Baie dankie Francisca, ons waardeer jou resensie diep uit ons harte!

Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike en rustige kuier plek. Goeie vriende gemaak en baie lekker gekuier. Baie rustige en lekker plek vir 'n wegbreek. Baie dankie aan Pat en Christa vir die wonderlike tyd wat ons by julle kon deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 920
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 920
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 920
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2225 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0a33de551053bd7a6e33999f63ab2664e8b60056e534cf31215ed290275217fa3a4c6621dfa90bc05654491540c3b3b60f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2225 Sekelbos Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34706591589 31.778824455225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang