Kiburi Cottage @ Kruger
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2225 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R920 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kiburi Cottage @ Kruger bied knus selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld in Marlothpark. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien die kothuis 'n lieflike buite-area met 'n uitnodigende plonspoel het.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Alle linne word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook gemaklike sitplek.
Die buite-area het 'n uitnodigende plonspoel en boma-braaigeriewe. Gaste kan die gereelde besoeke van die bosvelddiere geniet, omdat die verblyf aan ongerepte Parklandarea grens.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2225 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Kiburi Cottage @ Kruger het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2225 Sekelbos Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang