Kie Sand Beach Holiday
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 491 Neptune Drive, Kie Sands 6, Kie Mouth, 5260, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 600R1 440 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Kie Sand Beach Holiday is 'n bekoorlike woonstel in die kusdorp Kei Mouth, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, net 'n kort entjie van die strand af. Dit is perfek vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspannende see-wegbreek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer gemeubileer is met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die sitkamer het 'n rusbank slegs vir kinders.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV, 'n kaggel en gemaklike sitplek.
Die woonstel maak oop na 'n patio met sitplek en braaigeriewe. Toegang tot 'n gemeenskaplike swembad is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Denise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- 491 Neptune Drive, Kie Sands 6, Kie Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Kie Sand Beach Holiday het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 491 Neptune Drive, Kie Sands 6, Kie Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang