Successfully reported
+19

Kiepersol Country Retreat Unit 3

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroon Road, Farm Koedoesfontein Portion 76, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Kiepersol Country Retreat Eenheid 3 is 'n gemaklike selfsorg-chalet geleë op 'n rustige plaas net buite Parys, op die grens tussen die Noordwes- en Vrystaatprovinsies. Dit is die ideale plek vir vriende of familie wat die stad wil ontsnap en in die natuur wil ontspan.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 1 aparte badkamer, een met 'n stort en wasbak, en slegs 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf, insluitend 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, breekware en 'n ketel vir tee en koffie. Die oopplan-leefarea het ook 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n vyfde gas (kind).

Gaste kan hul eie privaat buitebraai-area geniet, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kiepersol Country Retreat is gewild vir klein funksies, verjaarsdae en spanbou-geleenthede, en bied verskeie lokale, insluitend 'n kapel, onthaalsaal en buitelug-trouruimte. Dit is ongeveer 15 km vanaf Parys geleë, waar gaste winkels, restaurante en verskeie plaaslike aktiwiteite kan verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacoba Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Venterskroon Road, Farm Koedoesfontein Portion 76, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink Kiepersol Country Retreat Unit 3 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroon Road, Farm Koedoesfontein Portion 76, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfaa3e705ea10e0a0797bfa2c9b86eedac05a5b23fd0bebe3765b6b22f5024537c34935abf2b49091295be36560572e63009a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Venterskroon Road Farm Koedoesfontein Portion 76 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8380081 27.3579725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang