Successfully reported
+61

Kiepersol Country Retreat Unit 6

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroon Road, Farm Koedoesfontein Portion 76, Parys, 9585, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eenheid 6 by Kiepersol Country Retreat is 'n knus selfsorg-chalet geleë op 'n rustige plaas net buite Parys, op die grens van die Noordwes- en Vrystaatprovinsies. Dit is die ideale plek vir vriende of familie wat die stad wil ontsnap en 'n ontspannende blaaskans in die natuur wil geniet.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 2 aparte badkamers, een met 'n stort en wasbak, en die ander met slegs 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, breekware en 'n ketel vir tee en koffie. Die oopplan-leefarea sluit 'n enkelslaapbank in vir 'n vyfde gas.

Buite kan gaste hul eie privaat braai-area geniet, en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Kiepersol Country Retreat is gewild vir klein funksies, verjaarsdae en spanbou-geleenthede, en bied 'n verskeidenheid lokale, van 'n bekoorlike kapel tot 'n onthaalarea en skilderagtige buitelug-trouruimte. Die toevlugsoord is ongeveer 15 km vanaf Parys geleë, waar gaste plaaslike winkels, restaurante en aktiwiteite kan verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jacoba Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 23

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Venterskroon Road, Farm Koedoesfontein Portion 76, Parys, 9585, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venterskroon Road, Farm Koedoesfontein Portion 76, Parys, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42c296ceb4ab7602cefe7178609f3c18688a65793b0b54e45426d7f0ed81cfa7abf5e6007f2278cd20ce3255c067026d8593?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense Venterskroon Road Farm Koedoesfontein Portion 76 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8380081 27.3579725
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang