Successfully reported

Kieriebos Guest Farm

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek en so mooi plek. Die beste diens en gasvryheid. Die plek is so mooi en die uitsig perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska W
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Hemel op aarde. Wat 'n juweel! Werklik 'n stukkie hemel op aarde. Stil, rustig en perfek ingerig. Kon nie genoeg kry van die ongelooflike uitsig nie. Daar is min plekke waar die eienaars soveel aandag aan die klein details gee. Dankie vir die warm ontvangs en gasvryheid. Ek is binnekort weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Kieriebos Guest Farm
Dankie vir julle kuier. Kom kuier gou weer. Was so lekker om julle hier te hê.

Liezel D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Paradys, skoon, netjies, modern en veilig. Kieriebos is 'n paradys. Ek en my ma het vrou alleen in Bokmakierie gebly vir 'n naweek met rus en vrede om ons. Ons het veilig gevoel, lekker geswem, die tuin geniet asook wild kyk op die deck. Die plekkie was skoon en toegerus met alles wat 'n vrou in haar kombuis nodig het. Die gasheer was vriendelik en baie opreg. Ons sien julle binnekort weer met ons hele familie om Kieriebos paradys te gaan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Dit was 'n bo-verwagting heerlike blyplek. Baie netjiese en skoon huisvesting. Goed toegerus en Engela het ekstra moeite gedoen om aan spesiale versoeke te voldoen. Die uitsig is pragtig en die omgewing baie rustig. Die vooraf reëlings en inligting van Kieriebos was baie duidelik en volledig gekommunikeer. 'n Ideale wegbreek van die gewoel van die stad. Dankie vir die heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Kieriebos Guest Farm
Dit was 'n voorreg om julle op Kieriebos te kon hê. Kom kuier asb. gou weer.

Leon S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Baie lekker gerus in die natuur. Baie aangename verblyf - heerlike stilte, pragtige omgewing. Ryk voëllewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Dit is die ideale wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Engela
Kieriebos Guest Farm
Elré, dit was ‘n voorreg om julle op Kieriebos te kon hê. Hoop ons sien julle gou weer.

Vanessa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Plaas weg van die geraas. Die verblyf was luuks en het voorsien aan al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Ons sal weer kom kuier. Mooi plek, skoon en netjies met vriendelike diens. Sal terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette M
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Lekker gerus, goeie kos vir die siel. Baie mooi natuurskoon met pragtige uitsig. Tuin is pragtig, swembad mooi skoon. Die chalet is skoon & netjies, alles is gerieflik. Engela doen baie moeite om dit so gerieflik vir die gaste te maak. Baie vriendelik & behulpsaam. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Relaxing and rejuvenated. Beautiful sceneries, friendly hosts, and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 1ste Laan, Kieriebos Farm, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa51f3284c048acc93e763297ab341f2e259dd916cd9ae17fcdbbed595586d8a68baf144d9b225dfb0efa4e90a0c4c60c9ce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1ste Laan Kieriebos Farm 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -26.952444740674 27.280914008564
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang