Successfully reported

Kievits Kroon Gauteng Wine Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Portia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Breath taking. The stay was nice and worth the money. Everything was on point; the staff are super friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing stay. Very relaxed. Good food. Clean and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam verras. Was ongelukkig net vir een aand, maar was lekker, dankie. Die ontbyt die volgende oggend was 'n 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Totally amazing. Absolutely fantastic. Exceptional staff, all very helpful and friendly. Food out of this world. We definitely will be going back with friends. The only disappointment was the selection of TV channels, very limited which for such a lovely venue was sad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik naby, rustig, stil, pragtige geboue en tuine, 'n wegbreek-must! Pragtige tuine, heerlike kos, vriendelike diens. Ons het die spa besoek, dit was hemels, ons is op die hande gedra. Die restaurante is pragtig, die porsies groot, breë stoepe om 'n drankie te geniet, eende wat rondloop, voel of jy in die Kaap is met die spierwit Kaaps-Hollandse geboue. Kamers is ruim en gerieflik met 'n stoep. Beslis 'n plek om op jou bucket list te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

It was ok but we expected more for the price. It was quite good. But the spa was a disappointment. We booked the Razul and it was not ready when we arrived. It took some time to heat up. The seating surface should have been hot, but it was cold all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nico W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Waarde vir geld. Ons het dit baie geniet om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morkel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Ons gaan weer terug. Fantasties veilig. Ons sal weer daar aanbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Kan aanbeveel vir 'n wegbreek vir rustige atmosfeer en heerlike kos. Ons was baie vriendelik ontvang, alhoewel ons kamer op aankoms nie reg was nie, het hulle ons 'n gratis drankie laat geniet terwyl ons wag en het toe later 'n ander kamer aangebied toe kamer nog nie reg was nie. Die kelnerinne by die restaurant het ons ondervind was effe ondervaar in die spyskaart, maar die kos was heerlik en die atmosfeer was baie rustig en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariska G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Kos was fantasties. Drankies baie duur. Seep ens. vasgeplak aan houers om diefstal te voorkom (skep 'n president). Sekuriteit by aankoms vermetel (We will search your vehicle when you leave). Kelnerin Eunice was fantasties! Die rustigheid was hemels.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 264 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Reier Road, Kameeldrift East, Roodeplaat, 0035, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhYTU4Yzc0LTY5MTMtNDNiYi05NWU1LTI5NTgwMDc2NWU1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 590 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 41 Reier Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.658783 28.320616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang