Kiewiet
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Kiewiet is 'n netjiese en verwelkomende woonstel in die stil kusdorpie Gouritsmond, tussen Albertinia en Mosselbaai langs die skilderagtige Tuinroete.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. 'n Dubbele kindergrootte slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Toegang tot die tweede slaapkamer en badkamer word voorsien wanneer 'n bespreking vir meer as twee volwassenes gemaak word.
'n Slim-TV word voorsien in die oopplan-eetkamer en kombuisarea. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaat-gasstoof, broodrooster, ketel en mikrogolfoond, ideaal vir ligte selfsorg.
Gaste kan die buitetuin geniet, kompleet met 'n vuurput en braaigeriewe. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en veilige parkering.
Kiewiet is gerieflik geleë net 230 meter van die see af, 350 meter van die getypoel af, en slegs 4 minute se stap van die Blouvlagstrand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
- Gaste dink Kiewiet het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Kerk Street, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang