Successfully reported

Kiewietjie Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Kiewietjie Cottages
Danki Stephanus en hoop ons sien julle gou weer.

Bernhard F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Exceptional value for money. Outstanding: clean, friendly, extremely well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflik, netjies en aangename verblyf. Die wonderlike gasvrou het ons met vriendelike en entoesiastiese gasvryheid ontvang. Sy het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die eenheid was baie netjies, skoon, goed toegerus en bekostigbaar. Ideaal vir ons behoefte. Sal beslis in die toekoms weer daar oorslaap, indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Kiewietjie Cottages
Baie dankie Danie vir die pragtige resensie en ek sien uit om julle weer hier te ontvang. Vriendelike groete, Judy

Susan V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike kuier. Sal definitief in die toekoms gebruik maak van hierdie verblyf. Heerlik gebly en wonderlike eenheid gehad. Dankie ook vir Judy en die webtuiste vir die terugetaling van my ekstra betaling wat ek gemaak het. Wonderlike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

My kuier was uit die boeke, dit vertel alles. Ek het vir seker lekker gebly, die cottage het alles wat jy nodig het, 'n braai plek met privaat Weber. Ek sal enige tyd teruggaan, ek is juis van plan om weer maand einde terug te gaan, dis wat 'n goeie gasheer soos Judy my mee ontmoet het, sien groot dinge vir hulle, en dit is respek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Kiewietjie Cottages
Baie dankie vir die resensie en sien jou end van die maand.

Frans S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gerieflik en stil. Goed geleë, parkeer naby aan die ingang en alles beskikbaar wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Het tuis gevoel. Baie lekker gebly met alles wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Kiewietjie Cottages
Baie dankie vir die resensie en hoop ons sien mekaar gou weer. groetnis Judy

Jeanive S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Dit was fantasties. Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het baie omgegee vir ons. Sy was 'n ster duisend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judy
Kiewietjie Cottages
Baie dankie Jeanive vir die wonderlike resensie en hoop ons sien julle gou weer. Groetnis, Judy

Rika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Ons het die vryheid gehad om te doen wat ons wil wanneer ons wil. Ja, Judy het baie moeite gedoen om alles gereed te kry vir ons. Sy het ook vir seker gemaak ons bly lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 17 Kiewietjie Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiOTdkY2ExLWJjNTktNDA2ZS05MzAzLTdiYzZkYWY0MTUzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 107 5 1 5 17 Kiewietjie Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.029456212308 22.804213032541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang