KiewietKamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Kiewietjie Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
KiewietKamer is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir tot 2 mense in Melkbosstrand, en is net 100 m van die strand af, met die gebruik van 'n privaat paadjie.
Die eenheid het 'n privaat ingang en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en vir gerief word linne, bad- en strandhanddoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n induksiestoof, asook eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n TV en WiFi is beskikbaar.
Gaste kan van die swembad gebruik maak en parkeerplek is voor die motorhuis beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Kiewietjie Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink KiewietKamer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5 Kiewietjie Road, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang