Successfully reported

Kifaru Kruger

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese ligging naby die rivier en die staproete teen die draad. Dis altyd lekker as jy ontvang word deur die eienaars. En ons het lekker gesels, dankie vir hartlikheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Dit was wonderlik en die gasvrou was verskriklik bedagsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Definitely worth it. Friendly host, will definitely come back and enjoy a longer stay next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflik waarde vir geld. Baie lekker en ongelooflik met diere op jou voorstoep. Gasvryheid is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

'n Heerlike naweek in die bos. Ons kon die leeus hoor brul van oorkant die rd. Ons het heerlik gebly. Tiané het ons baie vriendelik verwelkom en alles was baie skoon en netjies. Gerieflike kamer met lieflike linne en handdoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Home away from home. Baie lekker gebly. Tiane was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel. Die eenheid het alles wat jy benodig. Tiane het selfs vir ons Old Brown Sjerrie in 'n wynkransie gelaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Comfortable, relaxing, down to earth and with the bush. Our stay was very comfortable, saw so much wildlife just sitting outside. And just a few metres away from the river, truly beautiful spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld en uitgerus. Die gasvryheid van ons gasheer en sy vrou laat ons weer terug wil kom. Ek sal na die stilte verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik. Lekker rustic, privaat. Tianè is 'n goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie geniet. Het die verblyf geniet. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1813 Seekoei Road, Marloth Park, Malalane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68e8fa4f24c1297d5e6a4c5c2811fb5929322c2d5a87ecd2f24530d4e5e48baf8bebc3ecc7e477f08ec2920e6cd936d0d715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 1813 Seekoei Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.336266417913 31.779041213492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang