Successfully reported
+30

Kifaru Luxury Lodge

Lodge
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28km to the North of Outjo, Outjo, Kunene
  • Vanaf R8 460 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kifaru Luxury Lodge is 'n lodge wat 28 km noord van Outjo geleë is en word deur pragtige bosveld omring. Die area spog ook met die mooiste Namibiese sonsondergange. Dié reservaat spog met meer as 60 soogdierspesies en gaste kan ongeveer 319 voëlspesies hier besigtig.

Verblyf is in 4 Premier Kamers en 2 Deluxe Koninginkamers beskikbaar, wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die Premier Kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, alleenstaande bad, toilet en 'n wasbak. Die Deluxe Koninginkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kamer het 'n yskassie, lugversorging, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kuriowinkel, restaurant, kroeg, en 'n swembad op die perseel wat 'n uitsig oor die reservaat bied. WiFi is beskikbaar.

Diegene wat op soek is na aktiwiteite kan reëlings tydens die inklokproses by ontvangs maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 28km to the North of Outjo, Outjo, Kunene
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28km to the North of Outjo, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcb30aac05e92d0f003a3d22d3a5d23c8ad2625c099e7efb2774a53ff8d20f8cd662ddecb0aa4415b73aa6369c0473dbc24f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 460 per nag, vir 2 mense 28km to the North of Outjo Outjo Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -20.092544265542 16.156349682209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang