Successfully reported
+27

Kihara Guest House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Barry De Kok Avenue, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kihara Guest House is in die gesogte woonbuurt Panorama, Bethlehem, geleë. Dit bied gehalteverblyf vir sakereisigers, gesinsbesoekers en oornaggaste.

Die gastehuis bied verblyf in 6 eenhede. Elke eenheid is individueel versier en is gemeubileer met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. Elke kamer beskik oor 'n privaat badkamer en kombuisiegeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Linne, handdoeke, elektriese komberse en WiFi-verbinding is ook by die prys ingesluit. Komplimentêre items wat daagliks verskaf word, sluit koffie, suiker, tee en melk asook skoonmaakdienste in.

Braaigeriewe en wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.

Alle eenhede het veilige, onderdakparkeerplek agter 'n veiligheidshek.

Bethlehem is ongeveer 90 km wes van Harrismith, 140 km oos van Kroonstad, 240 km noordoos van Bloemfontein en 30 km vanaf Clarens geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Santie P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal vir seker weer daar oorbly. Het baie lekker gebly. Die fasiliteit is baie mooi, skoon en netjies.
Jul 2025
Susan B
Saam met vriende
5.0
Veilig. Waarde vir geld. Vriendelike diens. Colleen is 'n fantastiese gasvrou. Sy het ons uit 'n groot panarie gehelp. Sy stap vir seker die ekstra my...
Sien meer
Jul 2025
Johan R
Besigheidsreis
5.0
Hemels. Veilig, netjies, vriendelik, waarde vir geld, definitief 'n moed.
Apr 2025
Maggie D
Besigheidsreis
5.0
Beslis waarde vir geld. Fantastiese plek. Ja, dit was 'n wonderlike plek.
Mrt 2025
Emile D
5.0
Rustige en skoon verblyf. Rustige en skoon. Netjiese kamer.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 22 Barry De Kok Avenue, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Kihara Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Barry De Kok Avenue, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5M2I4MWM0LWU3N2ItNDI3NS1hZGU3LWMzN2JiOTk3Y2ZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 22 Barry De Kok Avenue Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230195 28.3284

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang