Successfully reported

Killassy House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Koos L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik gebraai en lekker geslaap. Killassy House is 'n juweel. Pragtig gerestoureer met smaak en uiters netjies. Skoon en netjies met alles beskikbaar wat mens sal benodig. Die swembad en braai was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect! Amazing spot. Beautifully decorated. A real treat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Killassy
Killassy House
Thanks so much, Michelle, what a pleasure to have you as a guest. We hope you will stay with us again! Kind regards, Killassy House

Riaan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie gerieflik en goed toegerus. Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Killassy
Killassy House
Liewe Riaan Baie dankie! Ons hoop julle kom bly weer by ons! Ek dink julle het die winter net gemis, dit raak nou koud! Alles van die beste Riaan! Vriendelike groete, Killassy House

Wilhelm N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Ou wereldse bekoring. Ons het baie lekker gebly. Diens was puik. Alles skoon en gerieflik. Beddegoed van goeie kwaliteit, mooi binneversiering, lekker warm storte, veiligheidshekke. Klein goedjies wat die verskil maak. Ons kan Kilassy baie hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Killassy
Killassy House
Dear Wilhelm What a lovely review, thank you so much for noticing our efforts! We do hope you will stay with us again. Much appreciated! Kind regards Killassy House

Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

I hope to visit again. It is a beautiful spacious house and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Killassy
Killassy House
Dear Andre Thank you so much for your review, it would be wonderful if you return and stay with us again! So appreciated, Andre, thank you! Kind regards Killassy House

Michael F
1 nag
5.0
Des 2024

Uit die boonste rakke. Fantastiese diens, ambience, luuksheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Killassy
Killassy House
Liewe Michael Baie baie dankie vir hierdie uitstekende resensie! Ons waardeer dit op reg en sien uit na julle volgende bespreking! Alles van die beste vir 2025. Dankie dat julle so gaaf vriendelik was! Vriendelike groete Killassy House

Charne O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Voel soos vakansie! Dit voel soos vakansie in die middel van Graaff Reinet. Dit was heerlik om by Killassy House te bly. Skoon, netjies en so mooi. Werklik waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Killassy
Killassy House
Liewe Charne Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Vreeslik dankie vir 'n volle telling! Ons waardeer dit opreg en hoop julle sal weer by ons volgende keer bly. Lekker naweek vir julle Charne, weereens dankie! Vriendelike Groete, Killassy House

Heather M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

A luxurious oasis to explore Graaff-Reinet from. We had a lovely stay, the house has everything you could possibly need, and the pool and air conditioners were very welcome in the 40° temperatures during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Killassy
Killassy House
Dear Heather, thank you for this magnificent review! We look forward to your next stay with us. Thanks so much, Heather. Kind regards, Killassy House

Stefan P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great service and felt very welcome. Excellent stay, really beautiful house with stylish and relaxing atmosphere. Definitely will recommend this for anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Killassy
Killassy House
Dear Stefan Thank you so much for this wonderful review and feedback. We truly do appreciate you taking the time to give us a great score. We hope you will stay with us again! Kind regards Killassy House

Danil L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Very clean and comfortable house. Beautiful historic house in a good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Killassy
Killassy House
Dear Danil, thank you for this wonderful full score and review. Much appreciated. Kind regards. Killassy House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Killassy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 900
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Milner Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a7d78fcd898ad3a268fd3e22ae9a2d04fefe2b14b25d62a0d2f9b3255c5f2e015172de5c2c9e8c3d9f9792abc8c71f2103a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 4 Milner Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.250698338012 24.532004613492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang