Kimberley Anne Hotel
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Mac Dougall Street, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R2 490 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kimberley Anne Hotel is in Royldene Kimberley geleë. Kom ontspan, vier fees en droom saam met Kimberley Anne Small Luxury Hotel.
Die hotel bestaan uit 16 suites wat ontwerp is met unieke meubels en afwerkings wat spesiaal vir jou uitgekies is om die verblyf so onvergeetlik as moontlik te maak.
Gaste kan by die restaurant op die perseel gaan eet, die Copper Oryx Restaurant en wyn vanuit ons wynkelder geniet. Gaste kan ook op die Meerkat Deck Cocktail Bar ontspan indien hulle in 'n meer ontspanne atmosfeer wil eet.
Sakereisigers kan besigheid en ontspanning mooi balanseer met ons konferensielokale wat beskik oor die nuutste oudio-visuele tegnologie. Of jy ons besoek vir 'n spesiale konferensie, vergadering of stylvolle sosiale-geleentheid, bied Kimberley Anne Hotel 'n egte, eksklusiewe ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 60 Mac Dougall Street, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Kimberley Anne Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Mac Dougall Street, Royldene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang