Successfully reported
+142

Kim's Place Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 676 Fish Eagle Drive, Chintsa East, East London, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kim's Place Guest House bied selfsorg-eenhede en is in Chintsa-Oos geleë. Die kusdorpie bied 'n rustige toevlugsoord omring deur welige inheemse woude en seestreke, sowel as wonderlike voëllewe.

Verblyf by Kim's Place Gastehuis bestaan uit 2 individueel versierde en volledig gemeubileerde eenhede wat tussen 8 en 10 persone kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor aparte slaapkamers en en suite-badkamers; 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook en 'n wasmasjien, asook 'n oopplan-leefarea.

Die gastehuis bied gratis WiFi-internettoegang en 'n gemeenskaplike braai-area en plonspoel waartoe alle gaste toegang het.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 676 Fish Eagle Drive, Chintsa East, East London, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kim's Place Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 676 Fish Eagle Drive, Chintsa East, East London, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA028a6620cade96dfede7afe10fe3e8e2426894046f73dbb7f670fe4764ee4947ba9cfdbfc7ec023748612076e19444cf9abc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 676 Fish Eagle Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.818141156585 28.116099640959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang