Successfully reported

King George's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Uitstekende waarde vir geld met goeie, veilige ligging. Baie vriendelike diens met skoon gerieflike kamers. Ontbyt was eerste klas!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave & Danielle
King George's Guest House
Baie dankie, Christo. Ek hoop dat ons vir jou sal binnekort weer sien.

Anonieme gas
1 nag
4.4
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Saaliha G
Kort verblyf
4.0
Sep 2025

Met the brief. Enjoyable if you enjoy an old style look.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Philip P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Worth it. Very pleasant, good atmosphere, friendly owner and staff. The only issue was the upstairs room we had, which was very nice, but did not have a proper shower; just a hand-held shower in the bathtub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

JG Cogho C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Gasvrou was fantasties, ontbyt heerlik en vinnig voorberei, pragtige huise met verskeidenheid van kamers. Ons kamer was nie op standaard nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Dave & Danielle
King George's Guest House
Goeiedag Johanna, dit was heerlik om julle by ons te hê en is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis span.

Abraham W
1 nag
3.8
Sep 2022

Baie netjies, met goeie en vriendelike diens. Gerieflik, netjies en baie vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Dave & Danielle
King George's Guest House
Goeiedag Abraham Dankie vir jou positiewe resensie. Ons sien uit om jou weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis span.

Ping L
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2018

A place to recall history. It's a nice place to stay in. The room is very big with some antiques.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave & Danielle
King George's Guest House
Good day, We are so glad you and your family enjoyed the short stay with us. We hope to see you again when you are visiting South Africa. Regards, King George's team

Elaine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Pragtige historiese gebou en baie gerieflik ingerig. Ons het ons verblyf ten volle geniet. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is pragtig en baie gerieflik ingerig. Ek sal enigeen aanraai om daar oor te bly en sal self ook graag weer daarheen gaan. Die ontbyt was baie lekker en keurig voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Danielle
King George's Guest House
Goeiedag Elaine , Dit was heerlik om julle by ons te hê en is so bly julle het julle verblyf geniet. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom. Groete, King George's Gastehuis span

Grant P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2017

Had a pleasant stay. No surprises, which is good. Had a pleasant stay. Will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave & Danielle
King George's Guest House
Good day, Grant. Thank you for your positive review. It was lovely having you here. Regards, King George's Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Dave & Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 770
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 770
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 770
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 King George Road, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjbBqSeUFAihPy1BJbNmV4SRbtCRsEr6syYp8zSni32KL3qFAgm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 2 King George Road Mill Park 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.962156695711 25.600910058861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang